Op pad met Afrikaans – Wanneer Afrikaans keffiyeh dra

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Afrikaans het ‘n ryk geskiedenis waartoe baie tale en kulture bygedra het. In Bothasig, ‘n Kaapse voorstad, vertel apteker Muhammad Choglay watter rol Afrikaans in sy uitgebreide familie se lewe as Moslems van Indiese herkoms speel, en hoekom hy dit steeds daagliks praat

Comments

Write a comment

*